International Bottling Plant

Ek wil van die geleentheid gebruik maak om vir elkeen by PJB baie dankie te sê vir die tyd wat ons saam gewerk het.
Julle is `n Awesome groep mense. Dankie vir julle vriendelikheid en profesionaliteit  Dit was `n voorreg nie net om saam met julle te werk nie, maar ook om julle te ken.